WELKOM BY GC&M OUDITEURE

U vennoot in rekeningkunde, belasting en besigheids praktyk

Ons maak die verskil

Wie is Ons? 


•GC & M Auditors Inc.

Die firma is in 2015 begin as 'n vennootskap wat gegroei het en omskep is in 'n Ingelyfde Maatskappy deur die twee direkteure Gavin Ck Aveling en Melissa Aveling in 2018. Die firma het klein begin, gegroei en bestaan vandag uit 'n suksesvolle en dinamiese praktyk. Die firma bedien 'n groot verskeidenheid kliënte, van individue tot familiebesighede en boere. Kliënte dek 'n wye verskeidenheid bedrywe, waaronder vervaardigings-, kleinhandel-, boerdery- en diensgedrewe besighede.

Met meer as 13 jaar ervaring in die klein tot mediumgrootte besigheidsomgewing, streef ons by GC & M Ouditeure daarna om u vennoot te wees in rekeningkunde, belasting en besigheids praktyk. Ons fokus nie net op voldoening van wetgewing nie, maar ook op u behoeftes en die van u besigheid. Ons lewer 'n wye verskeidenheid dienste van begin tot einde.

Is u gereed vir goeie Diens?

AFDELINGS

51f4d1abaab800f41f6e8640cb971986.jpeg
Copy%20of%20Pieters%20%26%20Kie%20banners

'' As u nie hou van die vrug wat u pluk nie,
kyk dan na die saad wat u saai. ”

Screen%20Shot%202020 03-11%20at%2015.51.51



ONS DIENSTE

Sommige van ons dienste sluit in:

Belasting beplanning en adviesdienste
Korperatiewe en Individuele belasting
Internasionale belasting
Maatskappy registrasies
Sekretariële dienste
CIPC dienste en veranderinge
Trust strukturering en beplanning
Boedelbeplanning en testamente
Boedelbereddering
Maandelikse rekeningkundige en BTW dienste
Salarisse, lone en betaalstrokies
LBS en WVF opgawes
WCA opgawes en dienste
Finansiële en Bestuurs State
Oudits
Onafhanklike oorsig
Adviesdienste

Sommige van ons dienste sluit in:

-Belastingadvies-, beplannings- en adviesdienste
-Korporatiewe en individuele belastingdienste
-Dienste vir belastingnakoming
-Internasionale belasting
-Bedryfsregistrasies
-Sekretariële en nakomingsdienste van die maatskappy
-CIPC dienste en veranderinge
-Trust strukturering, advies, administrasie, rekeningkunde en belasting
dienste
-Staatsbeplanning, testamente en bestorwe boedels
-Maandelikse rekeningkundige en BTW-dienste
-Salarisdienste insluitend maandelikse betaalstrokies, EMP en UIF-opbrengste
-Jaarlikse finansiële state
-Oudits
-Onafhanklike resensies
Adviesdienste


Ons Span

245A3297


•Direkteure

Gavin Ck Aveling GR (SA), GO -

Gavin bekwaam hom as geoktrooieerde rekenmeester en geregistreerde ouditeur nadat hy sy klerkskap in 2015 voltooi en die firma in dieselfde jaar saam met Melissa begin het. In 2015 het hy 'n Administrasie van bestorwe boedels kursus deur Unisa voltooi met die fokus om kliënte te help om hul boedels suksesvol te beplan, struktureer en beredder.

Gavin is tans lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) en geregistreer by die Onafhanklike Reguleringsraad vir Ouditeure (IRBA).

Gavin fokus tans op belastingbeplanning, belasting, trusts en boedelbeplanning, administrasie en bereddering van boedels, besigheids-sekretariële aangeleenthede en adviesdienste

Melissa Aveling GR (SA), GO: -

Melissa bekwaam haar as 'n geoktrooieerde rekenmeester en geregistreerde ouditeur nadat sy haar klerkskap in 2015 voltooi en die firma in dieselfde jaar saam met Gavin begin het. Melissa het ook gedurende haar klerkskap ondervinding opgedoen in die oudit van staatsinstansies vir die Ouditeur-generaal.

Melissa is tans 'n lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) en geregistreer by die Onafhanklike Reguleringsraad van Ouditeure (IRBA).

Melissa se huidige fokus is op rekeningkunde, belasting, oudits, onafhanklike oorsigte, finansiële state en nakomings diente.


•Personeel

Petro Kranhold: -
Petro het vroeg in 2018 by die firma aangesluit as rekeningkundige assistent.
Petro se huidige fokusareas is rekeningkunde, belasting op toegevoegde waarde en salarisverwante aangeleenthede.

Jenny de Bruyn: -
Jenny het laat in 2018 by die firma aangesluit as 'n rekeningkundige assistent.
Jenny se huidige fokusareas is rekeningkunde, belasting op toegevoegde waarde en finansiële state.

Wilna Kirsten:-
Wilna het in 2021 as sekretaresse by die firma aangesluit. Wilna se huidige fokusareas is sekretariële dienste vir maatskappy en trusts sowel as testamente en boedeladministrasie dienste.

Suzan Le Roux:-
Suzan het in 2021 as kantoor administrateur aangesluit die firma. Haar hoof fokus is administrasie dienste.

charity 3602704.jpeg

Nov 28
2019

Upcoming Event Title Goes here

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Cum sociis natoque penatibus et magnis.

 Event Time : 10 AM ~ 11 AM

 Location : 28, Blocs Plaza, Nordon 12345 USA

charity 3602704.jpeg

Nov 28
2019

Upcoming Event Title Goes here

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Cum sociis natoque penatibus et magnis.

 Event Time : 10 AM ~ 11 AM

 Location : 28, Blocs Plaza, Nordon 12345 USA

charity 3602704.jpeg

Nov 28
2019

Upcoming Event Title Goes here

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit. Cum sociis natoque penatibus et magnis.

 Event Time : 10 AM ~ 11 AM

 Location : 28, Blocs Plaza, Nordon 12345 USA

Kontak Ons

Kontak Besonderhede

Gavin Aveling CA(SA),RA
gavin@gcmaudit.co.za
082 8246 459


Melissa Aveling CA(SA)
melissa@gcmaudit.co.za
071 361 6430







Copy%20of%20Pieters%20%26%20Kie%20banners%20copy%202


GC&M AUDITORS

Kontak:

30 KRUGER STRAAT, VOLKSRUST, 2470
POSBUS 140, VOLKSRUST, 2470
SAICA PRAKTYK NOMMER: 30678164
IRBA PRAKTYK NOMMER: 933536